)

Laerskool Park Radikale Redenaars

Voor vlnr: Karli-Louise Weston, Livia Gericke en Cara Bosman

Agter vlnr: Fanie Keyser, Zehani Lodewyk, Rossouw Gericke, Roelindi Pretorius en Franko Van der Westhuizen

Leerders van Laerskool Park, Mosselbaai, het die naweek van 12 Oktober aan Radikale Redenaars se Nasionale Finaal te Pretoria deelgeneem en het pragtig presteer.

Die volgende uitslae is behaal:

Mila Smit (Graad 1): 9de plek (Afrikaans Moedertaal)

Graad 3 groepredenaars: 3de plek (Span: Afrikaans)

Spanlede: Sadie Quinton, Karli-Louise Weston, Livia Gericke en Cara Bosman

Graad 6 groepredenaars: 3de plek (Span: Afrikaans)

Spanlede: Fanie Keyser, Zehani Lodewyk, Roelindi Pretorius en Franco Van der Westhuizen

Rossouw Gericke (Graad 5): Gesamentlike 3de plek (Eksperimenteel individueel)

Livia Gericke (Graad 3): Gesamentlike 6de plek (Lees: Poësie) asook gesamentlike 7de plek (Lees: Prosa).

Fanie Keyser (Graad 6): Gesamentlike 3de plek (Afrikaans Moedertaal).

Mila Smit
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal