Die volgende opvoeders vanaf die Môrester en Bridgton Sekondêre Skole was by die Eden Distrik se Nasionale Onderwysers Toekennings vir hul rol in Sekondêre Onderwys in die pragtige distrik vereer:
Vlnr: Lorenzo van der Westhuizen (Bridgton Sekondêr Opvoeder), Rahma Mohamud (Aanbieder en Graad 12 Struisie), Walt Böhme (Bridgton Sekondêr Opvoeder en Struisie Alumnus), Dwaine Jansen (Vermaak en Graad 12 Struisie) en Duvabré Lourence (Bridgton Sekondêr Opvoeder en Struisie Alumna).
*** Môrester Sekondêr se Brandon Claassen het met die louere in Uitnemendheid in Sekondêre Onderwys weggeloop.
Saterdag, 5 Oktober, was Wêreld Onderwysersdag. Hoërskool Oudtshoorn wil graag van hul kollegas by hul buurskole vir hul innovering en omgee in die onderwys vereer. Môrester Sekondêr se Brandon Claassen het met die louere in Uitnemendheid in Sekondêre Onderwys weggeloop.
Baie geluk vanaf die Struisie familie!