)

NASIONALE TONEELSPELKOMPETISIE

Emmari Gildenhuys, Nadia Enslin, Angelo Bergh, Kristoan Hattingh van Wyk en Armand Lubbe, leerders van Hoƫrskool Langenhoven, het op Donderdag, 28 Februarie 2019, aan die Nasionale Toneelspelkompetisie se uitdunrondte te George deelgeneem. Die uitslae sal middel Maart bekend gemaak word.

Die kompetisie word in 2019 vir die 18de keer deur die Hoƫrskool Bellville aangebied. Van die deelnemers aan 2018 se kompetisie het rolle gekry in KykNET se vervolgverhale en enkeldramas.

Op die foto verskyn van links: Emmari Gildenhuys, Nadia Enslin, Estea Venter (Openbare-betrekkinge Beampte van Hoƫrskool Langenhoven), Kristoan Hattingh van Wyk, Armand Lubbe en Cheryl Krause (Kuns & Kultuur-vakonderwyser).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal