)

Hoërskool Outeniqua : Nedbank Ekonomie Opstel kompetisie

Baie geluk aan die twee trotse Kwagga beurswenners, Marc van der Merwe en Dihan Goussard, twee Ekonomie leerdes van Hoërskool Outeniqua in George. Hulle het ‘n voorlegging gaan doen aan die Weskaapse Minister van Finansies, die Weskaapse Minister van Onderwys en die Hoofekonoom van Nedbank. In hul voorlegging moes hul voorstelle maak hoe om Suid-Afrika se Ekonomie te verbeter. Die paneel van beoordelaars was so beïndruk met hul voorstelle, dat hulle aan beide leerders studiebeurse verskaf het vir hul graadstudies vir die volle duur van hul kursus.

Kwaggaland is trots op julle!!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal