)

HOËRSKOOL OUTENIQUA BY ATKV-DEBAT STREEKUITDUNNE

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]

Seniors voor: Craig Bredenkamp, Marionne Nel, Jani Gerber, Emma Cronjé, Rhodé Ferreira en Melt van der Westhuizen
Agter: Reynard Janse van Rensburg, Dawid Fölscher, Me. Louw, Michael Bezuidenhout, Hanro Muller en Dihan Goussard
Afwesig: Zandré Raath

Die Kwaggas het hard gewerk en kan met trots terugkyk op die streekuitdunne wat op 21 April by Hoërskool Langenhoven te Riversdal gehou is.

Die volgende 3 senior spanne het na die halfeindrondte deurgedring:

Emma Cronjé en Rhodé Ferreira, Hanro Muller en Michael Bezuidenhout, Dihan Goushard en Dawid Fölscher

Die juniors wat deurgedring het, is Caro Giliomee, Zika Welgemoed en Zimy Welgemoed, Carina Duvenhage, Joslin Swanepoel en Elizna Coetzee, Aine Ferreira, Marelise Coetzee en Juanette Spangenberg en Monicke van der Walt, Amorette Smit en Christi de Lange.

Baie geluk aan die spanne en Me. Y. Pitts en Lusandra Uys wat die leerders gehelp het met hul voorbereiding.

Die halfeindrondte word Saterdag, 2 Junie 2018 by Hoërskool Outeniqua in George gehou.

[/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/HS-Outeniqua-Kwagga-Debat-ATKV-Streekuitdun.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]

Juniors

Voor:  Aine Ferreira, Zimy Welgemoed, Aaron Madumane, Caro Gilomee, Zike Welgemoed en Christi de Lange.
Middel:  Amorette Smit, Me. Louw, Marelise Coetzee, Juanette Spangenberg en Joslin Swanepoel.
Agter:  Elizna Coetzee, Linke Bredenkamp, Anjenette Klopper, Carina Duvenhage en Monicke van der Walt.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal