)

Laerskool Oueniqua wen met My Schoolkaart

Me Dos Santos (Tula Dos Santos van Laerskool Oueniqua se mamma), het haar My Schoolkaart getoon toe sy brandstof ingegee het by Engen Garage, George.  Sy het R1000-geskenkbewys by Engen gewen in ‘n gelukkige trekking.  Laerskool Outeniqua, die begunstigde op haar My Schoolkaart, het ook R1000 gewen en die leerders in Tula se klas het elkeen ‘n sjokolade gekry.

V.l.n.r.  Mnr JG Giliomee (adjunkhoof), Me Helena Dos Santos, Tula Dos Santos

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal