Hoƫrskool Outeniqua in George se 1ste hokkiespan kry nuwe borg
Die Kwagga 1ste Span Hokkie Dogters sien uit na ān goeie Hokkie seisoen wat vir hulle voorlĆŖ!
Hier verskyn VLNR: Benita Gibson, die Dogters Hokkie organiseerder, Ā saam met Japie Steyl, trotse borg en Verkoopsbestuurder van Imperial Ford Ā George, saam met Nesta Olivier, 1ste Span Dogters Hokkie afrigter.