)

Oud-leerder spreek Dasse toe

Professor Wilhelm de Beer is ‘n oud-leerder wat in 1984 by Hoërskool Langenhoven in Riversdal gematrikuleer het. Hy is ‘n professor in Mikrobiologie verbonde aan die Universiteit van Pretoria. Hy het op Maandag, 9 Oktober 2017 Hoërskool Langenhoven se graad 11-leerders kom toespreek. Sy doel was om vir die leerders loopbaangeleenthede in Biologie te gee. Hy het voorbeelde uit Tukkies se navorsing gegee soos boomsiektes en Proteas en het ‘n paar staaltjies van sy skoolloopbaan vertel. Volgens die leerders was die praatjie baie interessant en leersaam.

Op die foto verskyn agter, van links: me. Theron (Lewenswetenskap-onderwyser), Elrike Kleynhans en prof. De Beer. Voor, van links: Leané Pottas, Radandt Malherbe en Anru van Schalkwyk.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal