)

Paul Roos Gimnasium 2019 akademiese resultate Gr 12

Lukas Nel

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se 2019 Matriekklas het uitstekend presteer in die eindeksamen!

Lukas Nel is PRG Dux leerder vir 2019. Hy is ook een van die top 20 kandidate in die provinsie.

Paul Roos Gimnasium het ‘n provinsiale toekenning gekry as een van die top 20 akademiese skole in die provinsie.

Volgens die Skoleondersteuningsentrum het Paul Roos Gimnasium die derde meeste onderskeidings in Wiskunde landwyd die vyfde meeste onderskeidings in Fisiese Wetenskap landwyd en die vyfde meeste onderskeidings in Rekeningkunde landwyd.

In die katagorie meeste onderskeidings in die 4 kernvakke (Wiskunde, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskappe en Lewensetenskappe) plaas die Skoleondersteuningsentrum Paul Roos Gimnasium vierde landwyd.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal