Hoër Meisieskool Paarl leerders dien op Junior Stadsraad 2020
Die volgende leerders van Hoër Meisieskool Paarl is verkies tot die Junior Stadsraad:Anne Venter (onder burgermeester), Izelma Van Der Westhuizen (Ekologie leier), Abigail le Roux, Courtney Hendricks, Janke Els (Sport en rekreasie leier), Anika le Roux (uitreikleier) en Anais Van Wyk.
Well done girls, super proud of you!
#jtc
#paarlgirlshigh