)

Hoër Jongenskool Paarl: Twizza Super School Series

Saterdag, 5 Oktober, het groot opwinding verskaf met die Twizza Super School Series by die Groenpunt-stadion, waar skole van die Oos- en Wes-Kaap, in die  kwalifiserende streekrondte meegeding het om in aanmerking te kom vir die gesogte titel van SA se beste atletiekskool. Dit sal vroeg in 2020 bepaal word.

Hoër Jongenskool Paarl het met 14,931 punte bo-aan die punteleer geëindig, gevolg deur Boland Landbou met 14,199 en Parel Vallei met 12,370 punte.

Luciano Custodio het die eerste plek op die podium in die 400 m-hekkies mans o.19 verseker met sy indrukwekkende tyd van 55,33s.

 Fotograaf: Carel Stander

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal