)

Hoër Meisieskool Paarl tennisspeler skitter

Leigh van Zyl, gr 8 leerder van Hoër Meisieskool Paarl, is een van Suid-Afrika se top o/14 tennisspelers. Leigh is huidiglik die nr 2 o/14 dogter op die TSA ranglys. Sy is ook gekies vir die o/16 SA Elite Squad, na die afgelope Meesters TSA Toernooi op Potchefstroom. Leigh het 2de geëindig tydens die toernooi.

Sy is ook aangewys as een van drie spelers wat genomineer is deur TSA as Junior Vroue-tennisspeler van die jaar 2017/18. Verder is sy deur die keurders genomineer as Players’ Player 2017/18.

Vroeër die jaar is Leigh twee keer opgeneem in die SA o/14 span, wat onderskeidelik deelgeneem het in
Pretoria en Tunisië.

Sy het Boland ook verteenwoordig as die nr 1 o/15 tennisspeler en was by die SA Skole Toernooi onoorwonne.

Sy is ook opgeneem in die SA o/15 Skolespan.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal