)
Hoër Meisieskool Paarl tennisspeler skitter

Leigh van Zyl, gr 8 leerder van Hoër Meisieskool Paarl, is een van Suid-Afrika se top o/14 tennisspelers. Leigh is huidiglik die nr 2 o/14 dogter op die TSA ranglys. Sy…