)

Hoër Jongenskool Paarl Uitstapdag 2018

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

So het die laaste skooldag aangebreek vir die Matriekklas van 2018, inderdaad ’n dag van baie laastes. Die vlae is ingedra, die Volkslied is gesing en boodskappe is deur die hoofleiers en die skoolhoof gelewer, alles vir die laaste keer. Daarna het die matrieks die saal verlaat en die saaldeur is vir die laaste keer deur die hoofleiers toegemaak.

Soos wat een deur op ’n skoolloopbaan simbolies egter toegaan, so wag daar baie nuwe deure in die toekoms om oopgemaak te word.

Tradisies soos wat jy net hier by Hoër Jongenskool Paarl kry, het gesorg vir ’n knop in die keel en ’n traan in die oog tydens hierdie laaste saalbyeenkoms vir die 2018-matrieks.

Hoër Jongenskool Paarl se beste seënwense vergesel elke matriekleerder. Baie sterkte en voorspoed met die eindeksamen.

TANDEM FIT ABOR SURCULUS

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17897,17898,17899″ posts_number=”3″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal