)
Hoër Jongenskool Paarl Uitstapdag 2018

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] So het die laaste skooldag aangebreek vir die Matriekklas van 2018, inderdaad ’n dag van baie laastes. Die vlae is ingedra, die Volkslied is gesing en…