)

21 Atlete van Hoërskool DF Malan in WP Skole-Atletiekspan

Voor vlnr: Marné Nel, Alet Theron, Marga van der Linde, Tia Crous, Monja Theart  

Middel vlnr: Anelia Geldenhuys,  Janike Smith, Megan Scholtz, Elizabeth Knoetze,  Anke Hickman en Kanya Pieterse  

Agter vlnr: Charl Louw, Carl-Heinz Mohr, Eugene Marx, Lowe Noé, Reuben Braxton  

Afwesig tydens die neem van die foto: Jano Scheepers, Martine van den Berg, Alexander Martheze en Dian Burger

(Foto verskaf)

Hoërskool DF Malan is baie trots op hul 21 atlete wat vir die WP Skole-atletiekspan gekies is.

Marné Nel (400m)

Alet Theron (400mH, 100mH en 400m)

Marga van der Linde (400mH en 100mH)

Tia Crous (400mH)

Monja Theart (100m en 200m)

Lehani Human (Spiesgooi)

Anelia Geldenhuys (Hindernis)

Janike Smith (100m hekkies)

Megan Scholtz (800m en 1500m)

Elizabeth Knoetze (Diskus)

Anke Hickman (Spiesgooi)

Kanya Pieterse (Diskus)

Charl Louw (Hamergooi)

Carl-Heinz Mohr  (Diskus)

Eugene Marx (Gewigstoot en Diskus)

Lowe Noé (100m)

Reuben Braxton (Gewigstoot)

Jano Scheepers (Spiesgooi)

Martine van den Berg (800m en 1500m)

Alexander Martheze  (Spiesgooi)

Dian Burger (Spiesgooi)

 

“Dit was ‘n uitdagende, maar opwindende seisoen vir ons atlete. Ons is baie opgewonde oor die toekoms van DF se atletiek.” – Dieter Voigt (Atletiekorganiseerder)

 

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal