)

Hoërskool Strand Rugbyspelers by Boland Landbou se rugbydag

Die Arende se O.19A-rugbyspan het Saterdag – in hul splinternuwe rugbytruie – die dag by Boland Landbou se jaarlikse rugbydag aangepak.

Die eerste wedstryd teen Hoërskool Milnerton is ongelukkig na drie minute in die tweede helfte gestaak, aangesien een van die opponente ‘n ernstige kopbesering opgedoen het. Die wedstryd het met 5 elk geëindig.

In die tweede wedstryd – teen Paarl Gimnasium se B-span – het die Arende hul harte uitgespeel – dat die stof letterlik gestaan het – maar ongelukkig was die opponent te sterk.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal