)

Hoërskool Strand leerders presteer in Vyfkamp en Laser Run

Foto links: Christopher en Alexander Smit en foto regs Alexander Smit

(Foto’s verskaf)

Alexander en Christopher Smit van Hoërskool Strand het op Saterdag, 15 Februarie, aan die Wes-Kaap Moderne Vyfkamp te Stellenbosch, Paul Roos Gimnasium, deelgeneem en die volgende prestasies behaal:

Alexander verower ’n goue medalje (1ste) in die o/17 seunsafdeling en

Christopher ontvang ’n silwer medalje (2de) in die o/17 seunsafdeling.

Hiermee is hulle albei verkies tot die Wes-Kaapspan en het aan die Suid-Afrikaanse  Moderne Vykamp Kampioenskappe deelgeneem by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, die naweek van 7 en 8 Maart.

Op Saterdag, 8 Februarie, het Alexander Smit ook aan die Wes-Kaap/Boland Laser Run deelgeneem te Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch. Hier het hy ’n eerste plek vir seuns o/17 behaal. Hiermee is Alexander verkies tot die Wes-Kaapspan om op 8 Maart in Bloemfontein deel te neem aan die SA Laser Run Kampioenskap 2020.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal