)

16 Atlete van Hoërskool Strand in Boland Sentraal-span

Die atlete (soos op die foto) neem aan die volgende items deel:

Agter vlnr: Christopher Smit (S.17 hamergooi), Granville Mac Donald (S.19 10 000m stap), Abigail Durand (D.15 hamergooi), Marli Botha (D.17 hamergooi), Toufeeq Brinkhuis (S.19 driesprong), Rejeanne Herbst en Marais Westraat (S.14 300mH)

Voor vlnr: Beneatha Herbst (D.17 hamergooi), Hanré Veldsman (S.15 3000m), Kealin Marais (S.15 400m), Veronique de Lange (D.17 5000m stap), Lee-Jay Jenner (S.15 5 000m stap), Giovanno Steyn (S.19 5 000m en 2 000m Hindernis) en Janu Fouché (S.14 hoogspring)

Afwesig: Anél Swart (D.19 hamergooi) en Dominique Shepherd (D.15 5 000m stap)

Na die Boland Sentraal-byeenkoms van 7 en 8 Februarie, is 16 atlete van Hoërskool Strand in die Boland Sentraal-span opgeneem. Hulle neem op 21 en 22 Februarie in die Paarl aan die Boland Kampioenskap deel. Die mikpunt is om te kwalifiseer om vanaf 26-28 Maart aan die ASA Kampioenskap in die Paarl deel te neem.

Anél Swart (links) en Dominique Shepherd (regs)

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal