)

Hoërskool Strand Toutrek

Dertien Arend-toutrekspanne van Hoërskool Strand het die afgelope Saterdag aan die Brandvlei-kompetisie deelgeneem. Hoërskool Strand, die Helderberg-gemeenskap en die ouers kan opreg trots voel op die wyse waarop hierdie pragtige  sport die omgewing se naam uitdra na buite. Die span wat die grootste verras het deur die dag was die seuns 600kg-span wat uitstekend saamgetrek het en ‘n welverdiende tweede plek verower het.

Voornemende trekkers is welkom om Dinsdae en Donderdae saam te oefen en te kyk of hierdie sportsoort hulle pas.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal