)

Hoërskool Durbanville neem deel aan Table Mountain Krieketfees

Hoërskool Durbanville se eerste XV Krieketspan het op 7 Januarie aan die Table Mountain Krieketfees deelgeneem.

Durbanville XI vs Paul Roos XI
Durbanville XI 134/9 (20)
Martin Roux 47 (28)
Paul Roos XI 126/3
Durbanville wen met 8 lopies

Durbanville XI vs Bellville XI
Bellville XI 101/7 (20)
Reyhan Strydom 5/29
Durbanville XI 102/4
Zak du Toit 39 (27)
Durbanville wen met 6 paaltjies

Geluk Durbies en geniet die res van die toernooi.

#TrotsDurbanville #DurbiesKrieket

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal