)

Worcester Gimnasium ontvang Engels (huistaal) toekenning

Mnr Charl Schoeman, mev. Tania Heradien en mej Des Mills van Worcester Gimnasium se Engelse Departement.

Tydens  Wes-Kaapse Onderwysdepartement 2019 Nasionale Senior Sertifikaat Prysuitdeling wat by Leeuwenhof plaasgevind het,word die Beste verbetering in Engels (huistaal) toegeken aan Worcester Gimnasium. Mnr Charl Schoeman, skoolhoof, het die toekenning in Ontvangs geneem van Minister Debbie Schäfer.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal