)

Hoërskool Brackenfell SOK-Gala Aand

Links is Juan Neethling en regs is Nicky-Leeze de Wet saam met die gasspreker Wimpy van der Sandt op beide foto’s.

By die onlangse Sport Ondersteuners Klub (SOK) , Gala-aand van 2019, was Hoërskool Brackenfell weer trots op hul talentvolle sportsterre. Nicky-Leeze de Wet is as die Sportvrou van die jaar aangewys terwyl Stephan Fourie as Sportman van 2019 aangewys is. Annique Louw is aangewys as die Veelsydigste Sportvrou van 2019 en Juan Neethling as die Veelsydigste Sportman van die jaar.

Die gasspreker van die aand was Wimpy van der Sandt.

Namens die SOK en Hoërskool Brackenfell wens ons hierdie leerders baie geluk met hul besondere sportprestasies.

Links is Annique Louw en regs is Stephan Fourie saam met Wimpy van der Sandt op beide foto’s

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal