)

Hoërskool Brackenfell Krieketspelers presteer

V.l.n.r:  Simon Esterhuizen, Ewald Bredell en Ruan Marcus.

Hoërskool Brackenfell is trots op hul krieketspelers wat uitstekend gespeel het in ‘n wedstryd teen Hoërskool De Kuilen.

Baie geluk aan Ewald Bredell met sy boulsyfers van 3/13.  Simon Esterhuizen het ‘n stewige 70 lopies in dieselfde wedstryd aangeteken en die o/16A Span het ook hierdie wedstryd met 97 lopies gewen. Ruan Marcus het 26 lopies teen De Kuilen in die Uitklopkompetisie aangeteken. Hoërskool Brackenfell se o/15A span het ook deurgedring na die Halfeindrondte.

Baie sterkte aan hierdie spelers!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal