)

UITSTAPDAG VIR DURBIE MATRIEKS

V.l.n.r.: Runé du Plessis, Esna Bouwer en Mieke Burger (almal gr 12)

Hoërskool Durbanville se Matrieks het die jarelange tradisie op Uitstapdag voortgesit en na die NG Moedergemeente Kerk in Durbanville gestap. Op die roete loop hulle verby ‘n voormalige Durbanville-skoolgebou op linkerkant.

Dit voel soos nou die dag wat die Matrieks van 2019 by Durbies aangesluit het as ywerige graad agts.

Op Vrydag 11 Oktober 2019 het hierdie selfde leerders vir oulaas deur die skoolgange geloop, af tot in die Hoërskool Durbanville Ouditorium en vir oulaas die skoollied uit volle bors gesing, in die voorportaal.

“Ons wens ons Matrieks alle sterkte toe met die eindeksamen en veral met die pad vorentoe.

Ons groet die 2019 Matrieks van die Hoërskool Durbanville:

May the road rise up to meet you.
May the wind be always at your back. May the sun shine warm upon your face;
the rains fall soft upon your fields and until we meet again,
May God hold you in the palm of His hand.”

Amé Jansen van Vuuren (gr 10) en Louwrens Wessels (gr 12)

#TrotsDurbanville

Fotos: Hanneke Wessels

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal