)

DURBIES BIED VONKELVROU AAN

Hoërskool Durbanville het vanjaar ‘n nuwe inisiatief aangepak… Vonkelvrou 2019.

Die uitnodiging het gelees:

Kom skitter saam.
Kom flonker en flikker.

Kom vier vrouwees.

Sowat 240 dames het vanjaar Vonkelvrou bygewoon om te skitter, flikker en vrouwees te vier. Gassprekers het die dames toegespreek en daar was verskeie stalletjies wat produkte uitgestal het.

Fondse wat gegenereer is, word aangewend vir behoeftige leerders.

Durbies wil almal bedank wat hierdie inisiatief ondersteun het. Dankie vir die verskil wat julle in ander se lewens maak.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal