)

Hoër Meisieskool Paarl leerder slaag kykNET oudisie

Alexa Terblanche

Speeltoneel in samewerking met kykNET se Uitblinkers is ‘n nuwe geleentheid-gedrewe dramaprojek. Daar het ongeveer 500 leerders oudisies afgelê om gekies te word. In die proses is die verkose leerders ‘n geleentheid van ‘n leeftyd gebied!

Alexa Terblanche (Gr. 7) het die oudisie geslaag. Die projek behels die opleiding van televisie-drama. Daar is 12 maande om gereed te maak vir ‘n episode opname van Uitblinkers wat uitgesaai word op kykNET se kanaal 146 op DSTV. Die projek word gedryf deur akteur en sanger, Izak Davel. Baie geluk, Alexa!

Die skool is baie trots op jou, Alexa!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal