Die Struisiespan wat aan die Vryburgers se Golfdag deelgeneem het, Deon van Dyk (ondervoorsitter van BL), Struisies se hoofseun, Carl-Heinrich Hancke, Makka Swart en MornéGreeff was onder die top 5 en het pryse ontvang!
V.l.n.r: Carl-Heinrich, Deon, Makka Swart en Morné Greeff. Makka en Morné is ook op Struisies se Beheerliggaam