)
Hoërskool Oudtshoorn neem deel aan die Vryburgers Golfdag

Die Struisiespan wat aan die Vryburgers se Golfdag deelgeneem het, Deon van Dyk (ondervoorsitter van BL), Struisies se hoofseun, Carl-Heinrich Hancke, Makka Swart en MornéGreeff was onder die top 5…