)

DURBIES LEWER SA ATLETIEK-KAMPIOEN OP

Hoërskool Durbanville het die afgelope paar jaar atletiek-kampioene opgelewer en vanjaar was geen verskil nie.

Vanjaar het die Durbies weer ‘n SA atletiek-kampioen opgelewer. Cole Boyes het met die gesogte titel weggestap toe hy die seuns o15 verpring goue medalje ingepalm het.

Rocco Nortjé het ‘n silwermedalje in die gewigstoot vir seuns o15 verower.

Daiman Titus het 5de plek op die seuns o15 100m en 4de plek in die seuns o15 se 200m losgehardloop het.

Damian Hendricks het 7de plek in die seuns o15 verspring behaal.

Daren Brown het goed gevaar as mens in gedagte neem hy moes in ‘n hoër ouderdomsgroep hardloop en het 8ste plek in die seuns o17 400m hekkies finaal behaal.

Baie geluk seuns, ons is trots op julle!

V.l.n.r. Rocco Nortjé, Cole Boyes, Daiman Titus, Daren Brown en Damian Hendricks

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal