)

Hoërskool DF Malan leerder presteer in gholf

Anita Chen van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het gedurende die vakansie aan die 2019 Nomads SA Girl’s Rose Bowl Championship by die Langebaan Gholf- en Sportklub deelgeneem. Sy is aangewys as die silwer-divisie wenner met ‘n telling van 271.

Anita het ook aan die WP-Vroue Amateurkampioenskappe deelgeneem. Met rondtes van 86-90 (176), het Anita (15) haar opposisie uitgestof in die silwer divisie van die Executive Trophy H1 6.6-15.3. Hier reken sy af met KD Mowbray’s se Cameron Seboa met 2 houe.

Baie geluk, Anita.

DF is trots op jou!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal