Drie graad 8-leerders van Hoërskool DF Malan (Renke Lorio, Arnold Hattingh en Henry van der Merwe) is in die SA Boland Wiskunde B-span opgeneem. Hulle het individueel en in ‘n span van 10 deelgeneem. In die individuele kompetisie het hulle onderskeidelik 65%, 61% en 85% gekry. Geluk aan hierdie leerders wat uitstekend gevaar het!
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










