)

Western Mounted Games – Hoërskool Zwartkop wys hul staal

Western Mounted Games. Hoërskool Zwartkop se ruiters het van 26 tot 27 April aan die 3de en 4de kwalifiserende rondte van die Western Mounted Games deelgeneem. Hulle het met groot vasberadenheid en trots hul skool verteenwoordig.

Uitslae

Kwalifiserende Rondte 3

  • Khloe Janeke – 4de plek uit 13 (Vlak 3)
  • Anika Botha – 8ste plek uit 13 (Vlak 3)
  • Izanelle Opperman – 11de plek uit 13 (Vlak 3)
  • Cameron Fouché – 13de plek uit 13 (Vlak 3)

Kwalifiserende Rondte 4

  • Izanelle Opperman – 4de plek uit 17 (Vlak 3)
  • Khloe Janeke – 10de plek uit 17 (Vlak 3)
  • Anika Botha – 13de plek uit 17 (Vlak 3)
  • Cameron Fouché – 14de plek uit 17 (Vlak 3)

Hierdie prestasies wys die deursettingsvermoë en passie van die Zwarrie-ruiters. Hulle het met trots hul skool se naam hoog gehou en bewys dat harde werk en toewyding altyd vrugte afwerp.

Mooi so, Zwarrie-ruiters – julle maak ojul skool trots!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://zwarries.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal