)

Swemgala – Hoërskool Monument by Helpmekaar Kollege

Swemgala – Hoërskool Monument het kragte gemeet by Helpmekaar Kollege se swemgala. Hulle het teen sterk spanne van Helpmekaar (A en B), Saheti, King David (A en B), Reddam Bedfordview en St Dunstan’s deelgeneem. Monnas het tydens die swemgala ‘n trotse 4de plek behaal en verskeie uitstekende individuele en spanprestasies gelewer.

Die Uitblinkers was as volg:

  • Adam Brown: 1ste plek in o.16 Vlinderslag én Rugslag
  • Nicholas de Sousa: 1ste plek in o.15 Rugslag
  • Nakita Snyman: 1ste plek in o.17 Vryslag én Borsslag

Ander prestasies

  • Nicholas de Sousa verower 3de plek in die JNR Seuns 200m Individuele Medley
  • Hayley Hodnett behaal ‘n 3de plek in die JNR Meisies 200m Individuele Medley
  • Alexander Robertson verower 3de plek in die SNR Seuns 200m Individuele Medley
  • Nakita Snyman behaal 3de plek in die SNR Meisies 200m Individuele Medley
  • u/17 Mixed Relay – 3de
  • u/19 Mixed Relay – 2de
  • u/15 Vryslagaflos – 3de
  • u/16 Vryslagaflos – 2de
  • u/17 Vryslagaflos – 3de
  • u/19 Vryslagaflos – 2de
  • Gabriella Fotheringham (17) behaal 3de plek in die u/19 Borsslag
  • Lou Bezuidenhout verower 2de plek in die u/19 Seuns Rugslag
  • Nicholas de Sousa behaal ‘n 2de plek in die u/15 Vlinderslag
  • Nakita Snyman verower 3de plek in die u/17 Vlinderslag
  • Alexander Robertson 2de plek en Gabriella Fotheringham 2de in die u/19 Vlinderslag
  • Alexander Robertson en Gabriella Fotheringham was albei 3de in die u/19 Vryslag

Monnas trots

Die span het ongelooflike gees en deursettingsvermoë getoon. Baie geluk aan al die swemmers! Monnas is trots op julle. Hou aan met al die hard werk; die resultate wys reeds!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://monnas.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal