)

KOVSIE SMASH Kriekettoernooi 2026 – Hoërskool Fichardtpark

Finale uitslae – einde van die toernooi.

🏆 Finaal Uitslae

Bekerfinaal

  • Transvalia: 90/10
  • Eldoraigne: 91/3 ➡️ Eldoraigne wen met 7 paaltjies

Boul Finaal

  • Oos Moot: 119/7
  • Overvaal: 121/7 ➡️ Overvaal wen met 3 paaltjies

Skild Finaal

  • Trio: 87/10
  • Sasol: 90/3 ➡️ Sasol wen met 7 paaltjies

Plaat Finaal

  • Sentraal: 119/10
  • JF: 120/2 ➡️ JF wen met 8 paaltjies

Glas Finaal

  • Driehoek: 173/5
  • Duineveld: 98/10 ➡️ Driehoek wen met 73 lopies

🥇 Span van die Week: Eldoraigne

Eldoraigne voltooi die week as die enigste onoorwonne span en is die welverdiende toernooi-wenner!

🌟 Individuele Prestasies

  • Top Kolwer: Erik Prinsloo (Sentraal) – 325 lopies
  • Top Bouler: Xander Fourie (Witteberg) – 14 paaltjies
  • Speler van die Toernooi: Xander Fourie (Witteberg)

🏅 Span van die Week (MVP-tellings)

Op grond van kolf, boul en veldwerk:

  1. Xander Fourie (Witteberg)
  2. Janco de Lange (Overvaal)
  3. Erik Prinsloo (Sentraal)
  4. Declan Steinmann (Transvalia)
  5. Christiaan Schoeman (Driehoek)
  6. Kriegler Botha (Transvalia)
  7. Divan Dreyer (Driehoek)
  8. Benyael Morkel (Eldoraigne)
  9. Jaden Geldenhuys (Fichardtpark)
  10. Janco Jacobs (Transvalia)
  11. Cobus Wilken (Jim Fouché)
  12. Willem Viljoen (Pietersburg)
  13. Stephan Swanepoel (Pietersburg)
  14. Sevreano Lackey (Duineveld)
  15. Niekie Smit (Duineveld)

👉 In totaal sal 28 spelers gekies word vir ’n kriekettoer na Engeland, waar hulle moontlik krieketkontrakte kan los slaan.

Span van die Week (MVP-tellings)

Lees meer uitstaande skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf













Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal