)

FPL-Kriekettoernooi – Hoërskool Fichardtpark bars van trots

FPL-Kriekettoernooi. Hoërskool Fichardtpark is ongelooflik trots op Diederik de Vos, kaptein van Fichies se 1ste krieketspan, wat die afgelope week aan die gesogte FPL-Kriekettoernooi deelgeneem het.

  • Sy span, die Caspian Tigers, is gister gekroon as kampioene van die o.16-afdeling.
  • Diederik is volgens statistiek ook aangewys as die beste paaltjiewagter van die toernooi.
  • Hy het ook algeheel 8ste geëindig as beste kolwer – ’n prestasie wat sy talent en toewyding onderstreep.

👏 Welgedaan, Diederik! Jou harde werk en passie vir krieket is werklik aansteeklik en ’n inspirasie vir jou span en skool.

Caspian Tigers span

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal