ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal. Vier Klofies het gekwalifiseer vir die ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal op 5 Augustus.
Hoërskool Waterkloof is trots op hierdie toegewyde leerders:
- Ivan Louw (Graad 9) – Voorbereide afdeling
- Divan Roos (Graad 9) – Voorbereide afdeling
- Hugo Louw (Graad 10) – Voorbereide afdeling
- Minnie Siluma (Graad 12) – Voorbereide én onvoorbereide afdeling
Elke deelnemer verteenwoordig die skool met trots en deursettingsvermoë.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








