)

You are sponsoring
ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal - Hoërskool Waterkloof

ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal - Hoërskool Waterkloof

ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal. Vier Klofies het gekwalifiseer vir die ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal op 5 Augustus. Hoërskool Waterkloof is trots op hierdie toegewyde leerders: Elke deelnemer verteenwoordig die skool met trots en deursettingsvermoë.…