ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal – HoĆ«rskool Waterkloof
ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal. Vier Klofies het gekwalifiseer vir die ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal op 5 Augustus. HoĆ«rskool Waterkloof is trots op hierdie toegewyde leerders: Elke deelnemer verteenwoordig die skool met trots en deursettingsvermoĆ«.…









