ATKV Redenaars Semi-finaal – Op Vrydag, 23 Mei 2025 het sewe leerders van Primêre Skool Oranje aan die ATKV Redenaars Semi-finaal deelgeneem. Dit het plaasgevind te Hoërskool Witteberg, Bethlehem.
Die sewe leerders wat deelgeneem het aan die ATKV Redenaars Semi-finaal is:
- Mia Jacobs
- Miané Wessels
- Jana Nel
- Z’ney Piechaczek
- Emma Jacobs
- Lika Odendaal
- Emma Odendaal
Miané Wessels eindig agtste in die Vrystaat. Mia Jacobs eindig tweede en dring deur na die Nasionale Finaal op 6 Augustus te ATKV Gloudini-Spa!



Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








