)

Free State Dance Awards – Hoërskool Witteberg

Free State Dance Awards Foto: Miné Joubert, Miné van der Berg, Isabel Botha. Leonelle van Niekerk, Lanique Jacobs, Lienke Coetzee en Lexi Willemse.

Hoërskool Witteberg, Bethlehem se dansleerders het die afgelope naweek tydens die Free State Dance Awards in Bloemfontein besonder goed presteer.

Tydens die Dance Awards het Miné Joubert goud verwerf vir Ballet (86%) en Modern (87%). Verder het sy ook silwer ontvang vir Tap (77%) en Musical Theatre (82%).

Lexi Willemse het goud ontvang vir Ballet en Modern, silwer vir Tap en Musical Theatre, en is bekroon met ’n trofee as “Most Outstanding Runner-Up” in die ouderdomsgroep 13–14.

Lanique Jacobs het goud ontvang vir haar deelname aan Ballet en Modern, en is ook vereer met die trofee vir “Most Outstanding Ballet”.

Ander puik prestasies sluit in:

– Miné van der Berg (goud vir Modern)
– Leonelle van Niekerk (84% vir beide Ballet en Modern – twee silwer medaljes)
– Lienke Coetzee (brons vir Modern)
– Isabel Botha (brons vir Hip Hop).

Lees meer: https://schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal