Skole netbal. Gister, 8 Mei, het Hoërskool Montana se netbalspanne kragte gemeet teen Piketberg in ’n reeks opwindende wedstryde.
Die hoogtepunt – Hoërskool Montana 1ste netbalspan het vir die eerste keer in hul splinternuwe, amptelik geborgde klere die baan betree – en hoe ongelooflik het hulle nie gelyk nie!
Uitslae behaal:
- O.18A – speel gelykop 18-18
- O.16A – 12-21
- O15A – 10-29
- O14A – 2-31
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








