Skole netbal – Hoërskool Montana Worcester teen Piketberg
Skole netbal. Gister, 8 Mei, het Hoërskool Montana se netbalspanne kragte gemeet teen Piketberg in ’n reeks opwindende wedstryde. Die hoogtepunt – Hoërskool Montana 1ste netbalspan het vir die eerste…
IEB-eksamen – Hoërskool Piketberg
IEB-eksamen. Jandré Truter, matriekleerder 2024 van Hoërskool Piketberg, is dankbaar vir die eerste onderskeiding wat reeds in sy pakkie is vir ‘n blink toekoms wat op hom wag. Sy uitslae…
PHS Netbal – Hoërskool Piketberg teen Curro Langebaan
PHS Netbal, Hoërskool Piketberg het Saterdag, 6 April, ‘n sportdag gehad waar hul netbalspanne teen Curro Langebaan gespeel het. PHS het puik netbal gespeel en het ook goeie sportmangees gewys…
Kleure atletiek – Hoërskool Piketberg
Kleure atletiek. Hoërskool Piketberg is trots op hul senior atlete wat tydens hul Kleure atletiek byeenkoms puik presteer het. Atlete wat spesiale toekennings ontvang het tydens die kleure atletiek: Naellope…
Acro Gimnastiek – Hoërskool Piketberg leerders in span
Acro Gimnastiek. Agt gimnaste van Hoërskool Piketberg is opgeneem in die Wes-Kaapspan wat gedurende die skoolvakansie aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiek Kampioenskappe in Gauteng gaan deelneem. Uitstekende prestasies is behaal: Meer…










