Suid-Vrystaat Hokkie. Drie seuns-hokkiespelers van Primêre Skool Jim Fouché, Jahaziël van Wyk o.13A, Chayton Beans o.13B en Cayleb Johns o.12B is onderskeidelik vir die Suid-Vrystaat Hokkiespanne gekies.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








