NWU Skolesportreeks. Drie van NHS se gholfspanne het van 14 tot 16 April aan die NWU Skolesportreeks op Koro Creek Gholfbaan, Modimolle, deelgeneem.
Spanprestasies:
- Eerste span – 3de plek in die A-liga
- Tweede span – 1ste plek in die B-liga
- Derde span – 2de plek
Individuele prestasies:
- Darius du Plessis- Beste seun IPS-telling (3 onder baansyfer – 69)
- Alieke van Zyl- Beste dogter IPS-telling (6 oor baansyfer – 78)
- Carl Myburgh- 2 onder baansyfer (70)
- Gherdu van Eeden en Eben Obermeyer- 4 onder baansyfer in Betterball-formaat





Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








