)
NWU Skolesportreeks – HoĆ«rskool Nelspruit gholf blink uit

NWU Skolesportreeks. Drie van NHS se gholfspanne het van 14 tot 16 April aan die NWU Skolesportreeks op Koro Creek Gholfbaan, Modimolle, deelgeneem. Spanprestasies: Individuele prestasies: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…