)

TSA Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof tennisspelers

TSA Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, tennisspelers het die afgelope skoolvakansie aan die TSA Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem en puik presteer.

Vrystaat Super 8:

  • O.16 Afdeling – Charlotte Bouwer eindig derde in die enkels en verloor in die dubbels finaal.
  • O.14 Afdeling – Lisa Jonker eindig negende in die enkels en verloor ook in die dubbels finaal.

SA Nationale Kampioenskappe:

  • O.18 Afdeling – Milla Kotze verloor in die enkels semi-finaal en dring deur na die dubbels finaal. Die wedstryd kon ongelukkig, weens die reën, nie afgehandel word nie.
  • Nina van Eeden verloor in die dubbels semi-finaal.
  • O.16 Afdeling – Charlotte Bouwer verloor in die enkels kwarteindrondte asook die dubbels semi-finaal.
  • O.14 Afdeling – Lisa Jonker verloor in die dubbels semi-finaal.

Bloemhof is trots op hierdie dames wat met uithouvermoë en `n positiewe gesindheid verskeie wedstryde gewen het om die semi-finale en finale rondtes te behaal.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.bloemhofschool.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal