Trompoppies – Primêre Skool Naudeville presteer
Trompoppies. Primêre Skool Naudeville van Welkom het die afgelope naweek ‘n tweede plek behaal by die FDDCMFS Trompoppies kompetisie in Bloemfontein. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
TSA Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof tennisspelers
TSA Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, tennisspelers het die afgelope skoolvakansie aan die TSA Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem en puik presteer. Vrystaat Super 8: SA Nationale Kampioenskappe: Bloemhof is trots…










