ITF J60-Tennistoernooie – Hoër Meisieskool Bloemhof
ITF J60-Tennistoernooie. 🌟 Bloemhof Tennis vier uitmuntende prestasies! Hoërskool Bloemhof, Stellenbosch, is trots om te deel dat Milla Kotze (gr. 12), Bloemhof se nommer 1-tennisspeler, onlangs nóg ’n merkwaardige mylpaal…
J30 ITF tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof presteer
J30 ITF tennistoernooi. 🎾 Bloemhof-tennisspelers blink uit by internasionale toernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, is trots op drie van hul talentvolle tennisspelers wat die afgelope week aan die J30 ITF-tennistoernooi…
TSA Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof tennisspelers
TSA Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, tennisspelers het die afgelope skoolvakansie aan die TSA Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem en puik presteer. Vrystaat Super 8: SA Nationale Kampioenskappe: Bloemhof is trots…
Internasionale ITF Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
Internasionale ITF Tennistoernooi. Drie van Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch se o.19A-tennisspelers het aan die einde van November aan ’n internasionale ITF tennistoernooi by die Van der Stel-klub in Stellenbosch…












