St Mary’s Hockey Festival. AHMP se eerste hokkiespan het aan die St Mary’s Hockey Festival deelgeneem en soos ware wenners uit die stryd getree.
Groepwedstryde:
- AHNP speel gelykop teen St John’s DSG 0 – 0
- Wen 1 – 0 teen Hoërskool Garsfontein
- Speel gelykop 0 – 0 teen St Andrew’s School for Girls
- Wen 1 – 0 teen Roedean Senior School
- Verloor 0 – 1 teen Hoër Meisieskool Bloemhof
- Verloor 0 – 1 teen Eunice High School
- Wen 1 -0 teen Pietermaritzburg Girls’ High School
Uitspele:
- Wen 1 – 0 teen Pretoria High School for Girls
- Wen 2 – 0 teen St Stithians
- Wen 1 – 0 teen Paarl Girls High School (Shoot-out)
- Wen 3 – 2 teen Collegiate Girls High School (Shoot-out)
- Wen 2 – 1 teen Clarendon High School (Shoot-out)
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria tree uit die stryd as die plaatwenners!
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








